Omsendbrief 31/2026
Krieket-, sagtebal- en rugbyuitslae, met ons 0/17 rugbyspan wat skildwenners is by die Sewes Montana Toernooi, Divan Botha wat 3de eindig in gewigstoot en diskus by die TUT Top 12, ons 1ste jukskeispanne wat naaswenners is by die Noord-Vaal Kampioenskappe, waardebalkies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 14 – 21 September 2026.
