Finansies

Geagte Ouer/s

Op die ouervergadering, gehou Dinsdag 14 November 2023, is die begroting vir 2024 eenparig deur die ouers teenwoordig aanvaar en goedgekeur. Skoolgeld vir die jaar 2024 is vasgestel op R 23 650.00 per jaar per leerder en moet maandeliks betaal word oor 11 (elf) maande vanaf Januarie 2024 tot November 2024 @ R2150-00pm (opsioneel oor 10 (tien) maande = 2365.00 pm)



Lees meer

Terug