Geestelik

BTG Breakfast Braai

Be that guy / Be that Girl PNHS hou ook kwartaallik ʼn BTG braai wat gewoonlik van 05:00 am tot 07:00 am voor skool plaasvind.

Lees meer

Leef vir Christus week

Jaarliks bied PNHS ʼn Leef vir Christus week aan waartydens sprekers van reg deur die land ons leerlinge en personeel kom bemoedig en inspireer vanuit die woord van God.

Lees meer

LOBO

Geestelike inspirasie en lewenslesse word op ‘n weeklikse basis in graad verband aangebied in samewerking met gemeentes in die omgewing.

Lees meer

Noorderlig

Noorderlig is ‘n omgee groep, ouers sowel as onderwysers, wat fokus op leerder ondersteuning by Hoërskool Pretoria-Noord. Ons nooi enige iemand om betrokke te raak by hierdie inisiatief.

Lees meer

PNHS Hoop

Is die geestelike raad in die skool wat samewerking met die skool se jeugwerker verantwoordelikheid neem...

Lees meer

Terug na informasie