BTG Breakfast Braai


BTG Breakfast Braai

Be that guy / Be that Girl PNHS hou ook kwartaallik ʼn BTG braai wat gewoonlik van 05:00 am tot 07:00 am voor skool plaasvind.


Hier kuier ons kinders en ouers om ʼn braaivleisvuur met ʼn koffie in die hand en ʼn bietjie inspirasie in die oor. BTG is ʼn instansie wat sy oorsprong in PNHS het onderleiding van oud skolier en sanger Jo Black. Jo se broer Willem Engelbrecht is ook die jeugwerker van PNHS en betrokke by die geestelike aktiwiteite van die skool sedert 2009.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Terug