Leef vir Christus week


Leef vir Christus week

Jaarliks bied PNHS ʼn Leef vir Christus week aan waartydens sprekers van reg deur die land ons leerlinge en personeel kom bemoedig en inspireer vanuit die woord van God.


Verskeie bekendes het al hulle draai tydens die week kom maak en die week is definitief ʼn hoogtepunt in die PNHS kalender.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Terug