Merietefunksie

Merietefunksie

Gedurende Oktober vind die jaarlikse merietefunksies plaas. Toekennings word gemaak vir kultuur, sport en gr 12 leerders wie voldoen het aan die vereistes volgens die reglement.


Die ereroltoekennings word ook tydens die funskie oorhandig. Januarie vind die akademiese merietefunskie vir gr 8 tot 11 plaas.

Merietefunksie 2018 - 2019:

TITEL NAAM
Junior sportseun Lourens du Plessis
Junior sportdogter Abigail Grobler
Senior sportseun Dylan McMaster
Senior sportdogter Suane Holtzhausen
Junior kultuurseun Jandre Malan
Junior kultuurdogter Maruche Smith
Senior kultuurseun Marco Botha
Senior kultuurdogter Lize Britz
Kultuur leerder 2018 Lize Britz
Veelsydigste gr 8 Jandre Malan
Veelsydigste gr 9 Sumarie Koen
Veelsydigste gr 10 Jansie Lindeque
Veelsydigste gr 11 Mari Grobbelaar
Veelsydigste gr 12 Anye Grobbelaar
Veelsydigste leerder 2018 Anye Grobbelaar
Dagbestuurstoekenning Anye Grobbelaar
Akdemiese leerder gr 12 Lisa Kruger
Akdemiese leerder gr 11 Dawid Wannenburg
Akdemiese leerder gr 10 Marco Botha
Akdemiese leerder gr 9 Alexa Farrell
Akdemiese leerder gr 8 Hesmari Scholtz


Terug