Omsendbrief 9/2023

Omsendbrief 9/2023


Administratief
March 06, 2023


OB: 9 / 2023

Geagte ouers
Atletiek: Gauteng Kampioenskappe, 4 Maart 2023, Ruimsig

Baie geluk aan die volgende atlete van PNHS wat ons distrik by die Gauteng Kampioenskappe verteenwoordig het: Dehan Joubert, (gewigstoot en skyfwerp), Schalk Fourie (800M) en MC Swanepoel (gewigstoot en spiesgooi). Hulle kwalifiseer almal vir die finale rondte en Dehan Joubert eindig 7de in gewigstoot, Schalk Fourie 7de in die 800M en MC Swanepoel 7de in die spiesgooi.

Tennis:

1 Maart:

Dogters 1ste span v/s St Mary’s. PNHS verloor met 64 potte teenoor 3. Dit was ons derde ligawedstryd, waarvan ons drie verloor.

Wintersport: PUK 16: Poelwedstryd 2: H/S Oosterland, 4 Maart 2023 (weg)
Skool PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 1 0 0 1 0 4     1 2
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 2 - 2 - 1 - 2 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Oost                
Hokkie 1ste 1ste                
Seuns 0 5                
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - - - - - - - - -
Verloor 2 - - - - - - - - -
Gelyk 0 - - - - - - - - -
Skool PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 45 0 26 7 27 12 19 14 48 19
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 2 - 2 - 2 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 0 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 25 3 16 5 22 29 24 55 34 20
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 0 - 1 - 2 -
Verloor 0 - 1 - 2 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Skool PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost PN Oost
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Dogters 21 0 14 5 3 15        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 1 - - - - -
Verloor 0 - 1 - 1 - - - - -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - - -
Interne Vasvra: Eerste Kwartaal 2023

Baie geluk aan die volgende leerders:

Graad 8:

3de: Michael de Villiers, Jovan Pretorius en Inge van Eeden
2de: Raynard Bosma
1ste: Henro Buys

Graad 9:

3de: Leila van Rensburg
2de: Kaleb Snyman
1ste: Annabelle van Wyk

Graad 10:

3de: Etienne Botha
2de: Ledinevan Aswegen en Franco de Lange
1ste: Tristan Tintinger

Graad 11:

3de: Wilné Kriel, Rina Mamabolo, Fernando Nolté en Juané Pretorius
2de: André Haarhoff
1ste: Mitch Bester

Graad 12:

3de: Wian Rynners
2de: Jemma Els
1ste: Ulrich Gouws

Algeheel:

3de: Tristan Tintinger, Annabelle van Wyk 2de: Mitch Bester 1ste: Ulrich Gouws

H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
Hokkie Astro 2023

U sou reeds op facebook kennis geneem het dat ons Hokkie Akademie ‘n projek van stapel gestuur het om fondse te in vir die bou van ‘n Astro baan. ‘n Donasie van R 800-00 kan geskenk word om ‘n blok 1m² te borg. Alle donateurs se name sal op ‘n bord by die baan aangebring word. U maak u betaling aan: Bank: ABSA / Naam: PTA NRD HOëRSKOOL FNDS / Rek. Nr.: 60650012 / Takkode: 632005 / Verwysing: ASTRO + NAAM + VAN.

0/16 hokkie verkoop weer die lekkerste sosaties ten bate van ons Astro. Kom ondersteun hulle eerskomende Saterdag, 11 Maart 2023, by die NWU 16 wedstryde teen Stofberg.

Akademie: Google Classroom

Daar was versoeke van ons ouers vir die kodes van vakke wat wel google classroom gebruik:

GRAAD 8:

Afrikaans -
Engels - 2mpfbci
Wiskunde - 757ymeg
Natuurwetenskappe - i5yiegd
Besigheidstudies -
Rekeningkunde -
Lewensoriëntering - vrxmszs
Tegnologie - aeo2nrd
Geskiedenis - f4weqx3
Geografie - wuw2err
Skeppende Kunste - 5y3oo3 (oo = letters)

GRAAD 9:

Afrikaans - jlm2j2s
Engels -
Wiskunde - 74bifaf
Lewenswetenskappe - nit2kur
Fisiese Wetenskappe - 3qfjlyd
Besigheidstudies -
Rekeningkunde -
Lewensoriëntering - 5qg4rnv
Tegnologie - zsmwb2c
Geskiedenis - hfvq4be
Geografie - efkrgh3
Skeppende Kunste - zsaftmc

GRAAD 10:

Afrikaans -
Engels - cwb3e6x
Wiskunde - bioaqsh
Wiskundige Geletterdheid -
Fisiese Wetenskappe - e6yixvq
Lewenswetenskappe - 7ziagpx
Geskiedenis - slipmtz
Geografie - 2p53cyh
Lewensoriëntering - 3b6jgzq
Inligtingstegnologie -
Rekenaarstoepassingstegnologie - vxhl6dt
Gasvryheidstudies - rinfbbz
Rekeningkunde -
Besigheidstudies - 4ezh5ag
Ingeneursgrafika en Ontwerp -
Toerisme - w3bluky
Visuele Kunste - 5rop56t

GRAAD 11:

Afrikaans -
Engels -
Wiskunde - 7wcdewi
Wiskundige Geletterdheid - 4kmu7uk
Fisiese Wetenskappe - ylgot5r
Lewenswetenskappe - kwamigk
Geskiedenis - 7wncqyr
Geografie - rmijbgr
Lewensoriëntering - vanzwzk
Inligtingstegnologie -
Rekenaarstoepassingstegnologie - 52dfdgn
Gasvryheidstudies - 2roslxe
Rekeningkunde - z7jn4dg
Besigheidstudies - f44zkj7
Ingeneursgrafika en Ontwerp -
Toerisme - 5pssdxi
Visuele Kunste - zhnsmtj

GRAAD 12:

Afrikaans - 4j610fr
Engels - lh4mhlz
Wiskunde - gfbaxj6
Wiskundige Geletterdheid - nrz62uu
Fisiese Wetenskappe - fp2kf7c
Lewenswetenskappe - kuxksnl
Geskiedenis - 2sykqsj
Geografie - k7jbd4p
Lewensoriëntering - Lakt5js
Inligtingstegnologie - qlmz5s
Rekenaarstoepassingstegnologie - pt5c2g3
Gasvryheidstudies - pomq7et
Rekeningkunde - orwvapl
Besigheidstudies - ppddfwk
Ingeneursgrafika en Ontwerp -
Toerisme - 65rkfzi
Visuele Kunste - twtuobg


Program vir die week
Maandag, 6 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.
  • Netbal: Distrikproewe 0/16, 0/17 en 0/18, 14H30, H/S Langenhoven.
  • Tennis: Oefening juniors & seniors, 15H00 – 16H30, PNHS tennisbane.
Dinsdag, 7 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Toetsreeks
  • Laerskole Netbal proewedag.
  • Graad 12: Sleutel 4 Akademiese uur, 14H15 –15H15.
Woensdag, 8 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Graad 8 – 11 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Netbal: 0/14 en 0/15 distrikproewe, 14H00, H/S Tuine.
Donderdag, 9 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Toetsreeks
  • Gasvryheidstudies: Graad 12 restaurantaand, 14H30, restaurant.
  • Fisiese Wetenskap: Waterkompetisie, 14H00 – 16H00.
Vrydag, 10 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Graad 12 mondelinge eksamen.
  • Fisiese Wetenskap: Interne Brugbou Kompetisie,14H00 – 20H00, saal.
Saterdag, 11 Maart:
  • Graad 12 mondelinge eksamen.
  • PUK 16: Poelwedstryd 3: PNHS v/s Stofberg, 09H00, tuis.
Maandag, 13 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
  • Netbal: 0/16 en 0/17 Tshwane proewe, 14H00, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 kelneropleiding, 14H15, restaurant.
  • Tennis: oefening juniors & seniors, 15H00 – 16H30, PNHS tennisbane.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug