Omsendbrief 27/2023

Omsendbrief 27/2023

Administratief
August 12, 2023


OB: 27 / 2023

Geagte ouers
Lief en Leed

Baie welkom aan Mev. Fourie, student van AROS wat vir haar waarnemingstydperk by ons aangesluit het.

Landloop liga2, Prestige College, 26 Julie 2023

0/14 dogters: Meagan Mylonas (24ste), Lianka Wurth (43ste),
0/14 seuns: Matthew Roselt (41ste), Janus Smith (85ste).
0/15 dogters: Marlene J v Rensburg (50ste).
0/15 seuns: Shon-dré Scheun (15de).
0/16 dogters: Ezmerelda Vivier (25ste), Antonette Steenkamp (44ste).
0/16 seuns: Junior Bokwa (12de), Henrico van Tonder (43ste),
0/17 dogters: Carla Ackerman (20ste), Cindy de Koker (24ste) en Zelda Niemand (37ste).
0/17 seuns: Schalk Fourie (22ste).
0/19 dogters: Jessica Steenkamp (29ste).

Algeheel:
Junior dogters 25ste
Junior seuns 33ste
Senior dogters 12de
Senior seuns 35ste

Sagtebal
Dogters Liga 2: PNHS v/s Eldoraigne, 11 Augustus 2023, PNHS
Skool PN   PN   PN   PN Eldo PN  
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19B 0/19B 0/19A 0/19A
Uitslag             12 6    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 2 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 0 - 2 -
Seuns Liga 3: PNHS v/s Gerrit Maritz, 11 Augustus 2023, tuis
Skool PN GM PN GM PN GM PN GM PN GM
  0/14A 0/15A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 1ste 1ste 1ste
Uitslag 6 1 15 0 5 3 10 10 16 1
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 3 - 2 - 1 - 3 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Jukskei: Liga 1: Jukskeipark, 12 Augustus 2023
Skool PN Gars PN JV PN HTST        
Seuns 0/16A 0/16A 0/16B 0/16B 0/16B 0/16B 0/16 0/16 0/16 0/16
Uitslag 4 ⅟₂ 10⅟₂ 5⅟₂ 9⅟₂ 4⅟₂ 10⅟₂        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 1 - 1 - 2 - - - - -

Gars = Garsfontein / JV = HTS John Vorster / HTST = HTS Tuine

Skool PN Mon PN Gars            
Dogters 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
Uitslag 7 8 4⅟₂ 10⅟₂            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - - - - - - -
Gelykop 0 - 0 - - - - - - -
Verloor 1 - 2 - - - - - - -

Mon = Montana / Garsf = Garsfontein

Skool PN Mon PN 3DCA PN JV        
Gemeng 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A
Uitslag 4⅟₂ 10⅟₂ 8 7 7 8        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 1 - 1 - - - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Verloor 1 - 1 - 2 - - - 0 -

Mont = Montana / 3DCA = 3D Christelike Akademie / JV = HTS John Vorster

Skool PN JV PN ZW            
Seuns 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A
Uitslag 9⅟₂ 2 10⅟₂ 5⅟₂            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - - - - - - -
Gelykop 0 - 0 - - - - - - -
Verloor 0 - 0 - - - - - - -

JV = John Vorster / Zw = Zwartkop

Skool PN HTST PN JV PN FHO        
Seuns 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B
Uitslag 8 7 4⅟₂ 10⅟₂ 9⅟₂ 5⅟₂        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 2 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 0 - 1 - 1 - - - - -

HTST = Hoër Tegniese Skool Tuine / JV = HTS John Vorster / FHO = FH Odendaal

Kultuur: Koor, 12 Augustus, H/S Wonderboom

Ons koor het hul eerste optrede vir 2023 by H/S Wonderboom gehad.

Aktiwiteite buite skoolverband

Baie geluk aan Marioné Engelbrecht wat skitterend presteer in sang:

  • 23 Mei 2023: “PACISA”: dring deur na nasionale rondte op 29 September 2023.
  • 1 Julie 2023: “Talent Africa”: verower silwer en verteenwoordig Gauteng by Suid-Afrikaanse kampioenskappe op 7 Oktober 2023.
  • 17 Julie 2023: “SA Legends”: Verower 2 X A++ en 2X A=+ sertifikate en dring deur na die finaal op 19 Augustus 2023.
  • 29 Julie 2023: “Kids with Talent SA”: wen goud in snr. kategorie, wen haar genre en streek en kry goue pas na die finaal op 2 September 2023.
Merietefunksie 2023
  • Alle leerders wat gedurende 2022 trofee ontvang het by die Merietefunksie moet dit asseblief terugbesorg by Me. Du Plessis.
  • Alle leerders wat provinsiale of nasionale kleure ontvang het vir aktiwiteite buite skoolverband moet asb. bewyse daarvan inhandig by Mev. Swanepoel.
H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
  • ‘n Spesiale glans 80 jaar gedenkblad teen R 200-00 per eksemplaar. Leerders kan in hule voogklasse bestel.
PNHS Ondersteuners: Fondsinsameling, 24 September 2023

Hiermee word u hartlik uitgenooi om kaartjies te bespreek vir ‘n onvergeetlike middag van musiek. Die Barnyard Teater in Menlyn bied op Sondag 24 September 2023 om 14:00 ‘n ABBA en QUEEN vertoning aan. Bring sommer die hele gesin of vriendekring en kom kuier heerlik saam.

Die kaartjies beloop R180-00 per persoon. Indien u egter voor of op 15 Augustus 2023 u kaartjies bespreek en betaal sal u slegs R150-00 per kaartjie hoef te betaal.

Ondersteun gerus hierdie fondsinsamelingsprojek en bespreek vroegtydig u kaartjie by [email protected] om teleurstelling te voorkom.

Akademie vir Leerder Prestasie

Alle ouers word uitgenooi om die vergadering op 22 Augustus 2023 om 18H00 in die personeelkamer by te woon. Die vergadering het ten doel om idees uit te ruil om PNHS se akademie tot hoër hoogtes te neem.

Skoolfonds

Geagte ouers dit het onder ons aandag gekom dat die wanpersepsie bestaan dat die staat ruim bydrae tot skole en ook skoolfonds betaal vir alle leerders wat vrystelling ontvang. Die waarheid is egter dat die staat se bydrae tot ons skool so beperk is dat ons nie eens ons diensterekening vir 8 maande daarmee sal kan betaal nie. Die staat se vergoeding vir verpligte vrystellings beloop maar sowat 5% van die werklike verlies vir die skool. Om die skool in staat te stel om kwaliteit onderrig en geleenthede vir u kind te bied nodig ons dat ons ouers getrou skoolfonds sal betaal.

Betaal asseblief u skoolfonds, dit is die regte ding om te doen!


Program vir die week
Maandag, 14 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Krieket liga 1: 2de span v/s FH Odendaal, 14H30, weg.
  • Krieket: 1ste span aankondiging, 18H00, restaurant.
Dinsdag, 15 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • PN-Raad verkiesing, voogperiode.
  • Krieket: Liga 1 dag 1: PNHS 0/14A v/s Montana 0/14A, 14H30, weg.
  • Kultuurweek: Mnr. en Mej. Pretoria-Noord, 18H30, saal.
  • Kultuurweek: Revue optrede “Eight Beats”- kompetisie, Gold Reef City.
Woensdag, 16 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Akademiese uur graad 8 – 11, 14H15 – 15H00.
  • Krieket: Liga 1 dag 2: PNHS 0/14A v/s Montana 0/14A, 14H30, weg.
  • Krieket: Liga 1 dag 1: PNHS 0/15A v/s Montana 0/15A, 14H30, tuis.
  • Landloop liga 4, Curro Hazeldean, 14H30.
  • Kultuurweek: Toneelaand, 18H30, saal.
Donderdag, 17 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Loopbaanskou, 09H00 – 11H00, PNHS parkeerarea.
  • Krieket: Liga 1 dag 2: PNHS 0/15A v/s Montana 0/15A, 14H30, tuis.
  • Gholf: Liga 3: PNHS 1 v/s Menlopark 3, 14H30, Akasia
  • Kultuurweek: “Graffiti”-kompetisie, 14H00, binneplein.
  • Kultuurweek: Talentaand, 18H00, saal.
Vrydag, 18 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • PN-Raadverkiesing: Bekendmaking van die PN Raad, 13H45, binneplein.
  • Sagtebal liga 4: Seuns 0/14, 0/15, 0/16 en 0/19 v/s John Vorster en Tuine, tuis.
  • Laerskole hokkie: L/S Mayville v/s Die Poort, 14H30, PNHS hokkieveld.
  • Kultuurweek: Kunsuitstalling en Koor optrede, 18H00, saal.
Saterdag, 19 Augustus:
  • Sagtebal: liga 4: Dogters 0/14, 0/15, 0/16 1ste en 2de v/s Centurion, 09H00, weg.
  • Krieket: Liga 1: PNHS 1 v/s Montana 1, 09H00, tuis.
Maandag, 21 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Krieket liga 2: 2de span v/s CR Swart, 14H30, weg.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug