Omsendbrief 25/2023

Omsendbrief 25/2023

Administratief
July 31, 2023


OB: 25 / 2023

Geagte ouers
Landloop liga1, Sutherland, 26 Julie 2023

0/14 dogters: Meagan Mylonas (26ste), Lianka Wurth (37), Sharné J v Rensburg (61ste).
0/14 seuns: Matthew Roselt (14de), Janus Smith (83ste).
0/15 dogters: Simoné de Koker (8ste), Marlene J v Rensburg (55ste).
0/15 seuns: Shon-dré Scheun (23ste), Rohan Horn (57ste).
0/16 dogters: Ezmerelda Vivier (27ste), Antonette Steenkamp (51ste).
0/16 seuns: Junior Bokwa (13de), Henrico van Tonder (42ste), Andrew Human (70ste).
0/17 dogters: Carla Ackerman (28ste), Zelda Niemand (48ste).
0/17 seuns: Schalk Fourie (33ste).
0/19 dogters: Jessica Steenkamp (30ste).

Algeheel:
Junior dogters 12de
Junior seuns 16de
Senior dogters 14de
Senior seuns 16de

Rugby: Noord-Vaal Kompetisie: Uitspele, 29 Julie 2023, Potchefstroom Gimnasium

Ons 0/15 A span verloor met 10 – 17 teen Potchefstroom Gimnasium.

Sagtebal
Dogters Liga 1: PNHS v/s Oos Moot, 28 Julie 2022, PNHS
Skool PN OM PN OM PN OM PN Cen    
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A    
Uitslag 2 11 4 13 0 20 1 12    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 -    
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 -    
Verloor 1 - 1 - 1 - 1 -    
Seuns Liga 1: PNHS v/s Sonitus en Pepps Matheong, 28 Julie 2022, PNHS
Skool PN PM PN PM PN PM PN Son PN Son
  0/14A 0/15A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 1ste 1ste 1ste
Uitslag 15 0 15 0 16 0 9 10 15 0
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 0 - 1 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Gasvryheidstudies: Koekbak Kompetisie, 29 Julie 2023, restaurant

Dankie aan al ons deelnemers. Baie geluk aan die volgende wenners:
Simoné Botha en Luan O’Caalaghan = Uit die boks.
Marioleen J v Rensburg en Mariska van Oordt = Meeste eetbare versierings.
Kayla van Niekerk en Jessica Simpson = Skoonste stasie en beste spanwerk
Carla Ackerman en Wilné Kriel = Beste smaak vir koek en vulsel.
Misha Steyn en Jason van der Merwe = Deursettingsvermoë, probleemoplossing en inisiatief.
Marlené Britz en Jessica du Plessis = Algehele wenners.

H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
  • ‘n Spesiale glans 80 jaar gedenkblad teen R 200-00 per eksemplaar. Leerders kan in hule voogklasse bestel.
PNHS Ondersteuners: Fondsinsameling, 24 September 2023

Hiermee word u hartlik uitgenooi om kaartjies te bespreek vir ‘n onvergeetlike middag van musiek. Die Barnyard Teater in Menlyn bied op Sondag 24 September 2023 om 14:00 ‘n ABBA en QUEEN vertoning aan. Bring sommer die hele gesin of vriendekring en kom kuier heerlik saam.

Die kaartjies beloop R180-00 per persoon. Indien u egter voor of op 15 Augustus 2023 u kaartjies bespreek en betaal sal u slegs R150-00 per kaartjie hoef te betaal.

Ondersteun gerus hierdie fondsinsamelingsprojek en bespreek vroegtydig u kaartjie by [email protected] om teleurstelling te voorkom.


Program vir die week
Maandag, 31 Julie:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • PN-Raad verkiesing: Kandidatelys bekend aan skool.
  • PN-Raad verkiesing: Appélle na Beheerliggaam voorsitter.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Gholf: PN1 v/s Overkruin 1, 14H30, Akasia.
  • Oueraand, 18H00, saal.
Dinsdag, 1 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • PN-Raad verkiesing: Appélle na Beheerliggaam voorsitter.
  • Mnr. en Mej. PNHS passessie, 09H00, Centurion.
  • Graad 12, Sleutel 4 Addissionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Graad 11, Sleutel 1 en 6 Addissionele Wiskunde uur, 14H15 – 15H15.
  • English Evening, 1H30, personeelkamer.
Woensdag, 2 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Graad 12 Toerisme PAT, 09H00 – 13H30, saal.
  • Akademiese uur graad 8 – 11, 14H15 – 15H00.
  • Landloop liga 2, Prestige College, 14H30.
  • Graad 12, Sleutel 5 Addissionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
Donderdag, 3 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Toetsperiode.
  • Graad 12 Toerisme PAT, 09H00 – 13H30, saal.
  • 0/15A Hokkie, Noord-Vaal uitspele, Ermelo.
  • ATKV toneeloptrede, 09H00, UNISA. Vertrek om 08H00.
  • VLR vergadering, 14H15, K 76.
  • Graad 11, Sleutel 2 en 5 Addissionele Wiskunde uur, 14H15 – 15H15.
  • VLR vergadering, 14H15, K 76.
  • 0/15A Hokkie, Noord-Vaal uitspele, Ermelo.
  • Graad 9 en 11 loopbaanuitstalling, 17H00, saal.
  • Graad 12 restaurantaand, 18H00, restaurant.
Vrydag, 4 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • 0/15A Hokkie, Noord-Vaal uitspele, Ermelo.
  • Sagtebal liga 2: Seuns 0/14, 0/15 en 0/19 v/s Akasia, weg.
  • Sagtebal liga 2: Dogters 0/19 A v/s Garsfontein, 14H30, tuis.
Saterdag, 5 Augustus:
  • 0/15A Hokkie, Noord-Vaal uitspele, Ermelo.
  • Sagtebal liga 2: Dogters 0/14A, 0/15A en 0/16A v/s Garsfontein, 09H00, tuis.
  • Wintertee, 10H00, saal.
  • Revue optrede 2: Kaleidoskoop rondte 1, staatsteater.
Maandag, 7 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Sagtebal proewe: Seuns 0/14, 0/15, 0/16 en 0/19, PNHS.
  • Sagtebal proewe: Dogters 0/14, 0/15, Centurion.
  • Sagtebal proewe: Dogters 0/16, 0/19, Montana.
  • Hokkie Akademievergadering, 18H00, K15.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug