Omsendbrief 17/2023

Omsendbrief 17/2023

Administratief
May 15, 2023


OB: 17 / 2023

Geagte ouers
Tennis

11 Mei:

Seuns 0/15 v/s Afrikaans Hoër Seuns 0/15 D. PNHS verloor met 19 potte teenoor 58. Geluk aan Rohan Louw (7-4) wat sy wedstryd wen. Dit was ons vierde ligawedstryd waarvan ons vier verloor.

12 Mei:

Seuns 1ste span v/s Hartebeespoort 1. PNHS verloor met 27 potte teenoor 40. Geluk aan Rohan Louw (11-0) wat sy wedstryde wen. Dit was ons derde ligawedstryd, waarvan ons drie verloor.

Skaak liga 1: PNHS v/s Gerrit Maritz, 12 Mei.
  • PNHS 0/15 A wen met 5 potte teenoor 1.
  • PNHS 0/17 A wen met 4 potte teenoor 2.
Netbal
Liga 1: PNHS v/s Midstream College, 10 Mei 2023, tuis
Skool PN MC PN MC PN MC PN MC PN MC
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 10 29 14 32 12 34 12 26 19 34
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 1 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN MC PN MC PN MC PN   PN MC
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 9 34 4 28 0 40     3 27
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Verloor 1 - 1 - 1 - - - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Skool PN MC PN MC PN MC PN   PN MC
Netbal 0/14C 0/14C 0/15C 0/15C            
Dogters 9 34 4 28            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - - - - - - -
Verloor 1 - 1 - - - - - - -
Gelyk 0 - 0 - - - - - - -
Liga 2: PNHS v/s Pretoria Girls High, 12 Mei 2023, weg
Skool PN PGH PN PGH PN PGH PN PGH PN PGH
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 32 5 25 5 39 7 16 16 30 25
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 0 - 1 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 1 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Skool PN PGH PN PGH PN PGH PN   PN PGH
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 12 7 4 14 3 15     10 11
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 0 - - - 0 -
Verloor 1 - 2 - 2 - - - 2 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Rugby: Pretoria Stadsbeker vir groot skole, Liga 3: PNHS v/s Wonderboom (tuis / weg), 11 / 12 Mei 2023
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 26 19 20 21 12 37 51 0 13 13
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 2 - 2 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 1 - 1 - 2 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 1 -
Seuns hokkie

11 Mei:

PNHS 1 v/s Gerrit Maritz 1 (weg). PNHS 1 speel gelykop 0-0. Dit was ons tweede ligawedstryd waarvan ons 1 wen en 1 gelykop speel.

Akademie: Eerste Kwartaal: Top 10

GRAAD 8

  1. Michael de Villiers 94,33
  2. Mia Rynners 93,37
  3. Raynard Bosman 93,29
  4. Allan Ribeiro 90,24
  5. Barco Lombaard 90,13
  6. Carli du Plessis 88,97
  7. Hanno Bennemeer 88,06
  8. Jessica Watt 87,80
  9. Jayden Neethling 87,43
  10. Jannine-Mari Beyer 86,47

GRAAD 9

  1. Larissa Ellis 94,11
  2. Leila van Rensburg 93,04
  3. Leandre Koekemoer 92,81
  4. MC Kritzinger 91,96
  5. Mikayla Smith 91,06
  6. Liané Schutte 90,82
  7. Sasha Jansen 90,71
  8. Annabelle van Wyk 90,06
  9. Cheyenne Pieterse 89,34
  10. Dehan Joubert 88,67

GRAAD 10

  1. Shené Louw 94,97
  2. Beate Haarhoff 88,43
  3. Delinda Josling 88,03
  4. Dawid Briel 84,01
  5. Egin van der Watt 83,83
  6. Etienne Botha 83,16
  7. Danielle Scholtz 82,47
  8. Zanthé Joubert 82,34
  9. Kaelo Mohammed 82,32
  10. Jessica vd Westhuizen 81,30

GRAAD 11

  1. Juané Pretorius 94,98
  2. Bea-Mae Lombard 84,81
  3. Tammi Venter 84,02
  4. Tiane Smit 84,00
  5. Cindy de Koker 82,17
  6. Nika van der Westhuizen 80,83
  7. Andre Haarhoff 80,21
  8. Vicky Hurn 79,85
  9. Clarisza Taljaard 78,25
  10. Armand Bosman 77,92

GRAAD 12

  1. Lisa Langley 90,66
  2. Istelle Brand 89,81
  3. Nantes Niemand 89,57
  4. Sunélle Naude 89,35
  5. Taryn Hayes 88,51
  6. Jemma Els 88,10
  7. Tonei Wright 86,92
  8. Marco J v Rensburg 86,53
  9. Devon Esterhuizen 86,09
  10. Leonard McGeer 85,42
Sport buite skoolverband

Baie geluk aan Donia Janse van Rensburg wat op 12 Mei 2023 aan die Noord Gauteng Distrik Akrobaat Kampioenskappe deelneem. Sy verower ‘n 1ste plek in haar kategorie. Sy kwalifiseer hiermee vir Noord Gauteng kleure en kwalifiseer ook vir deelname aan die ASSA Nasionale Kampioenskappe in Junie.

H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
Hokkie Astro 2023

U sou reeds op facebook kennis geneem het dat ons Hokkie Akademie ‘n projek van stapel gestuur het om fondse te in vir die bou van ‘n Astro baan. ‘n Donasie van R 800-00 kan geskenk word om ‘n blok 1m² te borg. Alle donateurs se name sal op ‘n bord by die baan aangebring word. U maak u betaling aan: Bank: ABSA / Naam: PTA NRD HOëRSKOOL FNDS / Rek. Nr.: 60650012 / Takkode: 632005 / Verwysing: ASTRO + NAAM + VAN.


Program vir die week
Maandag, 15 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.
  • Graad 11: Sleutel 1 en 6 Addissionele Wiskunde Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Netbal: Liga 3: PNHS v/s Overkruin, 14H30, tuis.
Dinsdag, 16 Mei:
  • Toetsdag.
  • Graad 8 – 12, dag 5
  • Graad 9: JAT-toetse, 09H00, saal.
  • Graad 10 - 12: Aanlyn - Afrikaanse Olimpiade.
  • Tennis: Dogters 0/15 v/s Cornwall Hill, 14H30, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 18H00, restaurant.
Woensdag, 17 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 6
  • Graad 9: JAT-toetse, 09H00, saal.
  • Akademiese periode graad 8 – 11, 14H15 – 15H15.
  • Graad 10 - 12: Aanlyn - Afrikaanse Olimpiade.
  • Netbal liga 4: PNHS v/s Prestige College, 14H30, weg.
Donderdag, 18 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Graad 11 Wiskunde: Sleutel 2 en 5 Addissionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis seuns 0/15 v/s Wilgers, 14H30, tuis.
  • Hokkie seuns 1ste v/s Langenhoven, 14H30, tuis.
  • Graad 10 - 12: Aanlyn - Afrikaanse Olimpiade.
Vrydag, 19 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Rugby liga 4: PNHS v/s Centurion, 14H30, tuis.
  • Netbal liga 5: PNHS v/s Wonderboom, 14H30, weg.
  • Tennis: Seuns 1ste v/s Southdowns, 14H30, tuis.
Saterdag, 20 Mei:
  • Hokkie liga 2: PNHS v/s Hatfield Christian School, 09H00, weg.
Maandag, 22 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 Kelneropleiding, 14H15, restaurant.
  • Netbal: Liga 6: PNHS v/s Sutherland, 14H30, weg.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug