Omsendbrief 16/2023

Omsendbrief 16/2023

Administratief
May 08, 2023


OB: 16 / 2023

Geagte ouers
Tennis

2 Mei:

Dogters 0/15 A v/s Woodhill College 0/15 A. PNHS wen met 53 potte teenoor 14. Geluk aan Mia Rynners (11-0), Kayla Fourie (11-0) en Yolanda Pretorius (11-0) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons tweede ligawedstryd waarvan ons beide wen.

4 Mei:

Seuns 0/15 v/s Menlopark. PNHS verloor met 31 potte teenoor 36. Geluk aan Riaan Roos (8-3) wat sy wedstryd wen. Dit was ons derde ligawedstryd waarvan ons drie verloor.

Landloop liga 1: 22 April, LS Fleur

Junior mans: Marco J v Rensburg (13de).
Junior vrouens: Jessica Steenkamp (19de), Zelda Niemand (23ste) en Antoinette Steenkamp (24ste).
Dogters 0/14: Lianka Wurth (25ste) en Amorey Wallendorf (29ste).
Seuns 0/16: Henrico van Tonder (23ste) en Andrew Human (26ste).
Seuns 0/15: Shondré Scheun (6de) en Rohan Horn (20ste).

Rugby: Pretoria Stadsbeker vir groot skole, Liga 2: PNHS v/s Overkruin (weg), 4 April 2023
Skool PN Over PN Over PN Over PN Over PN Over
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 58 5 14 0 23 0 5 21 14 28
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 2 - 2 - 0 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 2 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Over PN Over PN Over PN Over    
Rugby 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B 3de 3de    
Seuns     20 36            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 0 - - -
Verloor 0 - 1 - 0 - 0 - - -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - - -
Hokkie: Liga 1: PNHS v/s Wonderboom, 6 Mei, TUT
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 0 1 1 3 0 1 3 0 6
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 1 - 1 -
Gelyk 1 - 1 - 0 - 0 - 0 -
PNHS Karnaval 2023, 5 / 6 Mei

Dankie vir ons ouers en leerders se ondersteuning!

H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
Hokkie Astro 2023

U sou reeds op facebook kennis geneem het dat ons Hokkie Akademie ‘n projek van stapel gestuur het om fondse te in vir die bou van ‘n Astro baan. ‘n Donasie van R 800-00 kan geskenk word om ‘n blok 1m² te borg. Alle donateurs se name sal op ‘n bord by die baan aangebring word. U maak u betaling aan: Bank: ABSA / Naam: PTA NRD HOëRSKOOL FNDS / Rek. Nr.: 60650012 / Takkode: 632005 / Verwysing: ASTRO + NAAM + VAN.


Program vir die week
Maandag, 8 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Netbal: Liga 1: PNHS v/s Cornwallhill College, 14H30, weg. Uitgestel weens reën.
  • Moedersdagmark 09H00 – 19H00, saal.
Dinsdag, 9 Mei:
  • Toetsdag.
  • Graad 8 – 12, dag 6
  • Graad 12: Sleutel 5 Addissionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Dogters 0/15 v/s Centurion, 14H30, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • Moedersdagmark 09H00 – 19H00, saal.
Woensdag, 10 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 1
  • Akademiese periode graad 8 – 11, 14H15 – 15H15.
  • Netbal liga 2: PNHS v/s Midstream, 14H30, tuis.
  • Moedersdagmark 09H00 – 19H00, saal.
Donderdag, 11 Mei:
  • Toetsdag
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Graad 12: Sleutel 6 Addissionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • VLR-vergadering, 14H00, K 76.
  • Tennis seuns 0/15 v/s AHS, 14H30, weg.
  • Hokkie seuns 1ste v/s Gerrit Maritz, 14H30, weg.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • Krieket Akademievergadering, 18H00, K66.
  • Moedersdagmark 09H00 – 19H00.
Vrydag, 12 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Rugby liga 3: PNHS v/s Wonderboom 0/14, 2de en 1ste proewe, 14H00, tuis.
    0/16 proewe by HTS John Vorster.
    0/15 proewe by Midstream.
  • Netbal liga 3: PNHS v/s Girls High, 14H30, weg.
  • Tennis: Seuns 1ste v/s Hartebeespoort, 14H30, tuis.
Saterdag, 13 Mei:
  • Personeel: dissiplinêre werkswinkel deur Bev Mcbride, 08H00 – 16H00, saal.
Maandag, 15 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.
  • Graad 11: Sleutel 1 en 6 Addissionele Wiskunde Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Netbal: Liga 4: PNHS v/s Overkruin, 14H30, tuis.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug