Omsendbrief 15/2020

Omsendbrief 15/2020

Administratief
May 29, 2020


Geagte ouers

Dit is reeds ‘n geruime tyd wat verloop het sedert my laaste kommunikasie, maar as u die teenstrydige berigte en kommunikasies in die pers dopgehou het oor die afgelope tyd, sal u verstaan dat dit bitter moeilik was om enige sinvolle inligting verder aan u te kommunikeer. Selfs waar ek vandag sit, is daar nog steeds baie teenstrydighede wat afspeel en daarmee saam onsekerheid.

Geagte ouer, dat wanneer ek hierdie kommunikasie aan u rig doen ek dit net as die hoof van H/S Pretoria-Noord nie, maar ook as ouer van H/S Pretoria-Noord. In ons beplanning is die beginsel van veiligheid eerste ten alle tye gehandhaaf, somtyds selfs ten koste van die kurrikulum.

Sien aanhangsel hieronder vir verdere informasie:

Aflaai aanhangsel

Terug