Omsendbrief 20/2019

Omsendbrief 20/2019

Administratief
June 03, 2019


Geagte ouers
Wintersport
Wintersport: Hokkie
  • Baie geluk aan ons 0/15 hokkiespan wat hulle uitspeel-wedstryd teen H/S Overkruin wen met 2 – 0 en ons 0/16 span wat hulle uitspeel-wedstryd teen H/S Tuine wen met 3 – 0. Beide hierdie spanne kwalifiseer nou vir die Noord-Vaal Kompetisie.
Seuns Hokkie: Liga 5
  PNHS1 Akasia 1 PNHS2              
Hokkie 1ste 1ste 2de              
Seuns 4 1                
Uitslae tot dusver                    
Gewen 5   1              
Verloor 0   3              
Gelyk 0   0              

Baie geluk aan ons 1ste span wat hulself onderskei as ligawenners.

Netbal: Tshwane Kampioenskappe, 1 Junie 2019, Curro Hazeldean
  • Ons 0/17 A span speel hulle uitspeel-wedstryd op 30 Mei teen H/S Erasmus by Montana en wen met 10 doele teenoor 9. Al 5 ons netbalspanne kwalifiseer vir die Tshwane Kampioenskappe.
  PN Wk PN Mid PN Zk PN   PN  
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A        
Dogters 11 21 12 10 7 26        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 5 - 6 - 6 -        
Verloor 4 - 4 - 5 -        
Gelyk 0 - 0 - 0 -        

Wk = Waterkloof / Mid = Midstream / Zk = Zwartkop

  • Ons 0/14 span eindig 3de in hul liga.
  • Ons 0/14 span vorder tot in die kwart-finaal in Tshwane Kampioenskappe en eindig top 8 in Pretoria.
  PN Wk PN PC            
Netbal 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A            
Dogters 6 26 8 18            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 4 - 4 -            
Verloor 4 - 5 -            
Gelyk 0 - 0 -            

Wk = Waterkloof / PC = Prestige College

  • Ons 0/15 span eindig 5de in hul liga en kwalifiseer vir Tshwane Kampioenskappe.
  PN Eldo PN Mon            
Netbal 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A            
Dogters 10 26 13 22            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 4 - 4 -            
Verloor 5 - 6 -            
Gelyk 0 - 0 -            

Eldo = Eldoraigne / Mon = Montana

  • Ons 0/16 span eindig 5de in hul liga en kwalifiseer vir Tshwane Kampioenskappe.
  PN Zk PN Mon            
Netbal 0/17A 0/16A 0/17A 0/16A            
Dogters 15 17 4 21            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 3 -            
Verloor 6 - 7 -            
Gelyk 0 - 0 -            

Zk = Zwartkop / Mon = Montana

  • Ons 017 span eindig 7de in hul liga wen hul uitspeelwedstryd teen H/S Erasmus en kwalifiseer vir Tshwane Kampioenskappe.
  PN Eldo PN Mid PN OM        
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A        
Dogters 24 49 28 15 14 37        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 4 - 4 - 3 - 3  
Verloor 5 - 5 - 6 - 5 - 4  
Gelyk 1 - 1 - 1 - 0 - 1  

Eldo = Eldoraigne / Mid = Midstream / OM = Oos-Moot

  • Ons 1ste span eindig 4de in hul liga en kwalifiseer vir Tshwane Kampioenskappe.
  • Ons 1ste span vorder tot in kwart-finaal van Tshwane Kampioenskappe en eindig top 8 in Pretoria.

Dit bring ons netbal seisoen tot ‘n einde. Geluk aan al ons netbal dogters met ‘n uitstekende seisoen. Dankie aan ons ouers vir julle ondersteuning.

Rugby: Virseker Beker vir Groot Skole: Liga 4: PNHS v/s Midstream College, 31 Mei 2019, tuis
  PN Mid PN Mid PN Mid PN Mid PN Mid
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Rugby 19 17 22 15 14 69 42 14 20 31
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 2 - 0 - 4 - 2 -
Verloor 1 - 1 - 4 - 0 - 2 -
Gelyk 0 - 1 - 0 - 0 - 0 -

Spelers van die wedstryd v/s HTS John Vorster:

  • 0/14 = Guilome du Toit
  • 0/15 = Connal Knox
  • 2de = Duan Christie
  • 1ste = Jarrod Davis

Speler van die week: Connal Knox

  • Baie geluk aan Uvian van der Colff wat die Blou Bul 15 tal (Craven week B-span) gehaal het. Hy verteenwoordig die Blou Bulle teen die Goue Leeus op 29 Mei. Ons is baie trots op hom.
Gedrag: Waarde gedrewe leerders:

Geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies ontvang:

Graad 12:

Alicia van Rooyen (Lojaliteit en Super PN goud).
Marezel de Jongh (Integriteit)

Graad 8 inskrywings 2020.

Na indringende gesprekke tussen die Hoof van die Gauteng Onderwys Departement en FEDSAS op Vrydag, 10 Mei 2019 is die aanlyn registrasie proses uitgestel tot Maandag, 20 Mei 2019.

Indien u ‘n kind in graad 7 het of iemand ken wat ‘n kind in graad 7 het neem asseblief kennis van hierdie belangrike kennisgewing.

Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys die amptelike datums vir inskrywing vir 2020 uitgestel het. Graad 8 inskrywings vir 2020 sal amptelik open op Maandag, 20 Mei 2019 om 08H00 en sluit op Maandag, 22 Julie 2019 om middernag. Enige aansoek na 22 Julie 2019 word geag as ʼn “laat aansoek” en sal deur die distrikte geplaas waar hulle spasie kan vind.

Sedert 2017 word slegs aanlynaansoeke aanvaar. U doen aansoek by www.gdeadmissions.gov.za en sal ʼn toelatingsnommer ontvang. Leerders word streng volgens die volgorde van hierdie toelatingsnommers geplaas. Hierna moet die ouer binne ʼn week inskrywingsdokumente by die skool van keuse inhandig om die aanlynaansoek te bevestig, anders verval die aanlynaansoek. Geliewe te let dat hoe vinniger hierdie dokumente ingehandig word, hoe vinniger kan ons administratiewe personeel die dokumentasie op die stelsel bevestig.

Neem asseblief kennis dat H/S Pretoria-Noord oor die afgelope paar jaar ʼn geweldige toename in die aanvraag na plek by die skool beleef. Verlede jaar was die skool reeds vol 29 minute nadat inskrywings geopen het. Die skool het hierdie jaar sy kapasiteit bereik met oor ʼn duisend leerders en der halwe sal ons vir 2020 slegs 200 graad 8 leerders kan aanvaar. Ons wil u daarom sterk aanbeveel om so vinnig as moontlik aansoek te doen om u plek te verseker indien H/S Pretoria-Noord u skool van keuse is.

Maak seker dat u die volgende dokumentasie saam met u inskrywingsvorms inhandig:

  • Geboortesertifikaat van leerder

  • Bewys van u fisiese woonadres (water en ligterekening)

  • Laaste laerskoolrapport van u kind

  • Afskrifte van ouers/voogde se ID-dokumente

Enige verdere navrae kan gerig word by 012 546 6950 of by [email protected] .

Baie sterkte met die inskrywingsproses.

Program vir die week

Maandag, 3 Junie:

  • Eksamen graad 8 – 12.

Dinsdag, 4 Junie:

  • Eksamen graad 8 – 12.
  • Hokkie Akademie vergadering, 18H00, personeelkamer.

Woensdag, 5 Junie:

  • Eksamen graad 8 – 12.
  • Toneel Oudisies, 11H00 – 15H00, saal.

Donderdag, 6 Junie:

  • Eksamen graad 8 – 12.
  • Toneel Oudisies, 11H00 – 15H00, saal.

Vrydag, 7 Junie:

  • Eksamen graad 8 – 12.
  • Toneel oudisies, 11H00 – 15H00, saal.
  • Rugby: Stadsbeker Liga 5: PNHS v/s CR Swart, 15H00, weg.

Saterdag, 8 Junie:

  • Krieket (vriendskaplik): PNHS v/s Curro Hazeldean, 09H00, tuis.

Aflaai aanhangsel

Terug