Tennis

Tennis

Tennis is baie goed vir die ontwikkeling van hand-en-oog koördinasie. Dit word gewoonlik in die eerste en tweede kwartaal gespeel.


Organiseerder: M. du Plessis Afrigter: Sakkie van Niekerk Spanbestuurders: M du Plessis, D Retief, A Pieterse, S v Aswegen

Senior meisies begin in Januarie maar die res speel eers in die tweede kwartaal.

Elke ouderdomsgroep word in hul eie liga ingeskryf na gelang van die talent.

Vanaf September 2018, het ons ‘n buite-afrigter in die persoon van Mnr. Sakkie van Niekerk aangestel, wat beloof om die tennis na die volgende vlak te neem.

Ons sien uit na ‘n baie belowende 2019.


Personeel


Me. A. Pieterse

Me. M. du Plessis

Me. S. van Aswegen

Mnr. D. Retief


Gallery



Terug