Sosiaal

Gholfdag

PNHS bied elke jaar 'n uiters suksesvolle gholfdag aan as 'n fondsinsamelingsprojek in die derde kwartaal.

Lees meer

Karnaval

PNHS bied jaarliks ‘n baie suksesvolle Karnaval aan. Mense kom van heinde en verre om die immergewilde Karnaval by te woon.

Lees meer

Terug na informasie