Uitslae - Gauteng Kampioenskappe

Uitslae - Gauteng Kampioenskappe

Administratief
March 09, 2020


Uitslae: Gauteng Kampioenskappe 2020

Uitsonderlike prestasies word gelewer deur die volgende atlete in die finale van hul onderskeie items:

  • Edie van Zyl: Goud: Hamergooi
  • Ryan Cilliers: Brons: Spiesgooi
  • Kyle Engelbrecht: 4e Plek: Hoogspring
  • Lonique Beets: 4e Plek: Hamergooi
  • Chrissie De Beer: 7e Plek: Spiesgooi, 8e Plek: Gewigstoot
  • Zain Vorster: 8e Plek: Gewigstoot
  • Dylan Mcmaster: 8e Plek: 800m
  • Amberlee Sutherland: 8e Plek: Gewigstoot, 8e Plek: Spiesgooi

Die volgende atlete presteer ook baie goed in die uitdunrondtes van hul items:

  • Guillaume Du Toit: 100m
  • Stephan Steyn: 800m
  • Stephan Van Wyk: 1500m
  • Cindy De Koker: 800m, 1500m
  • Nelmari Driescher: 400m
  • Naude Sunele: 100m, 300m Hekkies
  • Abigaile Grobler: 3000m
  • Chanthal van Aardt: 5000m
  • Dané McNay: Verspring
  • Kyle Engelbrecht: Verspring

Terug