PN-raadverkiesing 2020 - Datums Hersien

PN-raadverkiesing 2020 - Datums Hersien

Administratief
July 30, 2020


Datums vir PN-Leierraad verkiesing 2020(Hersien)
Datum Beskrywing
17/08 Opstel van stembriewe
24/08- 25/08 25/08 Kontrole van stembriewe
26/08 Pn-raad verkiesing (Groep 1)
27/08 Pn-raad verkiesing (Groep 2)
  Tel van stemme 15h00
28/08 Kontrolering van stemme
31/08 Bekendmaking van Pn-raad
01/09 - 04/09 Observasie en diens
04/09 - 06/09 Dagkamp by PNHS
06/09 Hoofleierverkiesing van leerders op kamp
07/09 Terugvoer van kamp
  Hoofleierverkiesing personeel

Aflaai aanhangsel

Terug