Omsendbrief 36/2020

Omsendbrief 36/2020

Administratief
October 13, 2020


Geagte ouers

Daar is toenemende versoeke van leerders om swart aan te trek om simpatie en eenheid te toon met plaasmoorde. Ons glo dat die saak reeds groot prominensie verkry het en daar is verskeie aksies buite die skool waar simpatie en eenheid getoon kan word. Skool is vir onderrig en nie ‘n platvorm vir gelaaide politieke debat nie. In lyn met die skolewet kan daar nie toestemming gegee word vir hierdie tipe van aksies nie.

Ouers neem asb kennis dat ‘n leerder wat nie die korrekte skooldrag aan het nie, nie tot die terrein toegelaat sal word nie.

Aflaai aanhangsel

Terug