Covid gids vir ouers

Covid gids vir ouers

Administratief
May 28, 2020


Geagte ouers

Moet my kind ’n masker dra?

Die COVID-19-regulasies bepaal dat die dra van ’n masker verpligtend is as ’n persoon die huis verlaat. Die dra van maskers sal ook verpligtend wees by die skool. Die dra van ’n masker is vir baie mense ongemaklik en ouers word aangemoedig dat die dra van ’n masker by die huis geoefen moet word. Weet wat om te doen en wat om nie te doen nie.

Sien gids vir ouers dokument hier onder vir al die informasie.

Aflaai aanhangsel

Terug