Omsendbrief 27/2019

Omsendbrief 27/2019

Administratief
August 12, 2019


Geagte ouers
Gholf

5 Julie:

PNHS 1 v/s Oos Moot 2, Akasia gholfbaan. PNHS 1 wen met 4 wedstryde teenoor 0. Geluk aan Ivan Bouwer, Dillan McMaster, Leigh Loots en Matthew Kilfoil wat hulle wedstryde wen. Dit was ons 1ste span se derde ligawedstryd waarvan hulle 2 wen en 1 gelykop speel.

Sagtebal:
Seuns v/s HTS Tuine, 3 Augustus 2019 (Uitgestelde wedstryde)
Skool PN   PN   PN HTST PN HTST
Seuns 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A
Uitslag         11 10 15 0
Uitslae tot dusver                
Gewen 2 - 3 - 3 - 3 -
Verloor 0 - 0 - 1 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 -
Skaak: Tshwane Wes Streek 1 Finaal, 7 Augustus 2019
  • Seuns 0/15 v/s H/S Langenhoven wen met 4 spelle teenoor 2.
  • Seuns 0/17 v/s H/S Akasia verloor met 1⅟₂ teenoor 4⅟₂ spelle.
  • Dogters 0/19 v/s H/S Akasia wen met 4 spelle teenoor 2.

Geluk aan ons dogters 0/19 en seuns 0/15 wat deurdring na die distrik finaal.

Landloop
Liga 4: Prestige College, 31 Julie 2019
  • Junior dogters: Nelmari Driescher, Megan Combrink, Ashley van der Bank, Marcolaine Kirsch, Lenushke van Niekerk en Isabel de Villiers eindig 2de in die B-Afdeling, met Marcolaine Kirsch wat die beste vaar met ‘n 29 ste plek uit 263 deelnemers.
  • Junior seuns: Jayden Niemann, Carel Greyling, Marco j v Rensburg, Henrico Grobler, Xander Bronkhorst, Nathan Grobler en Leander Esterhuizen eindig 1ste in die B-Afdeling, met Xander Bronkhorst wat die beste vaar met ‘n 27ste plek uit 255 deelnemers.
  • Senior Dogters: Joelien Greyling, Saentoné Louw, Abigaile Grobler, Suliena Tafel, Chantal van Aardt, Natasha Sikisi, Carla Bronkhorst, Chadonny Duvenhage, Kaylee Jordaan en Megan Kilfoil eindig 1ste in die B-Afdeling met Kaylee Jordaan wat die beste vaar met ‘n 9de plek uit 215 deelnemers.
  • Senior Seuns: Willie van Rooyen, Coenie Kruger, Dylan McMaster, Collin Combrink, Reynecke de Wet en Renato Snyman eindig 3de in die B-Afdeling met Willie van Rooyen wat die beste vaar met ‘n 12de plek uit 290 deelnemers.
Liga 5: H/S Uitsig, 7 Augustus 2019
  • Junior dogters: Nelmari Driescher, Marang Mothupi, Megan Combrink, Ashley van der Bank, Marcolaine Kirsch en Lenushke van Niekerk eindig 2de in die B-Afdeling, met Marcolaine Kirsch wat die beste vaar met ‘n 30 ste plek uit 247 deelnemers.
  • Junior seuns: Jayden Niemann, Carel Greyling, Marco j v Rensburg, Henrico Grobler, Nathan Grobler en Leander Esterhuizen eindig 3de in die B-Afdeling, met Jayden Niemann wat die beste vaar met ‘n 24ste plek uit 237 deelnemers.
  • Senior Dogters: Abigaile Grobler, Suliena Tafel, Chantal van Aardt, Natasha Sikisi, Carla Bronkhorst en Megan Kilfoil eindig 1ste in die B-Afdeling met Chantal van Aardt wat die beste vaar met ‘n 21ste plek uit 211 deelnemers.
  • Senior Seuns: Willie van Rooyen, Coenie Kruger, Dylan McMaster, Reynecke de Wet en Renato Snyman eindig 2de in die B-Afdeling met Willie van Rooyen wat die beste vaar met ‘n 9de plek uit 254 deelnemers.
Krieket: PNHS 0/14 A v/s Wagpos 0/14 A, 6 Augustus 2019, weg

PNHS kolf eerste en behaal 135 / 8 in hul toegelate 20 beurte. Wagpos volg op met 104 / 6 in hul toegelate 20 beurte. PNHS wen met 31 lopies. Mooi kolfwerk van Jadon Gordon met 28 lopies van 46 balle, Driaan Theron met 24 lopies van 20 balle en Dehan Smith met 14 lopies van 7 balle. Goeie boulwerk van Driaan Theron met 2 /27 in 3 beurte, Dehan Smith met 1 /18 in 4 beurte en Andre Durdle met 1 /12 in 4 beurte. Goeie veldwerk van Jaydon Gordon met 4 goeie vangskote (brons paaltjie). Dit was ons 0/14 span se eerste ligawedstryd.

Sport buite skool verband

Baie geluk aan Meagan Dolby en Jané Roodt wat verkies is vir die Northern Stars Trompoppies. Hulle neem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel en eindig 6de.

Akademie: Top 10: Tweede Kwartaal 2019

Baie geluk aan die volgende top presteerders:

Graad 8

  1. Els Jemma (92,2%)
  2. J v Rensburg Marco (90,3%)
  3. J v Rensburg Anouk (89,9%)
  4. Niemand Nantes (89,7%)
  5. Greyling Carel (89,1%)
  6. Jacobs Kayla (88, 7%)
  7. Brand Istelle (87,4%)
  8. Kuhn Jade (86,9%)
  9. La Grange Katia (86,3%)
  10. Van den Heever Wian (86,0%)

Graad 9

  1. Scholtz Hesmari (92,0%)
  2. Bronkhorst Xander (89,9%)
  3. Vos Monika (87,9%)
  4. Van Niekerk Jorja (85,7%)
  5. Bosch Anke (85,4%)
  6. Ehlers Ilana (84,9%)
  7. Du Raan JJ (84,4%)
  8. Beyleveld Danell (84,3%)
  9. Van Lille Kaitlin (84,0%)
  10. Cronje Geneveve (83,9%)

Graad 10

  1. Farrel Alexa (87,7%)
  2. Bothma Ester (84,1%)
  3. Taljaard Carla (82,6%)
  4. Horn Lindie (82,6%)
  5. Human Henrike (80,4%)
  6. Grobbelaar Leandri (80,3%)
  7. Botha Cisca (78,3%)
  8. De Kock Kaylee (77,6%)
  9. Muller Marianca (77,4%)
  10. Human Marizet (77,3%)

Graad 11

  1. Botha Marco (91,6%)
  2. Britz Lize (90,1%)
  3. Scholtz Louné (88,6%)
  4. McMaster Dylan (87,1%)
  5. De Beer Wilma (87,0%)
  6. De Beer Renata (85,7%)
  7. Nel Rico (84,7%)
  8. Van Deventer Chené (84,1%)
  9. Smal Izelke (83,9%)
  10. Ehlers Shanty (83,7%)

Graad 12

  1. Grobbelaar Mari (88,0%)
  2. Smith Kristin (87,1%)
  3. Basson Anneri (87,0%)
  4. Wannenburg Dawid (86,6%)
  5. Heystek Herco (86,1%)
  6. Erasmus Wanica (85,7%)
  7. Hughes Megan (83,9%)
  8. Uys Melisha (82,4%)
  9. Oberholzer Leanné (82,3%)
  10. Wentzel Eben (81,7%)
Gedrag

Geluk aan:

Bianca Badenhorst (8C) wat ‘n waardebalkie vir verantwoordelikheid ontvang.

Daniël Duvenhage (8C) wat ‘n waardebalkie vir verantwoordelikheid ontvang.

Jemma Els (8C) wat ‘n waardebalkie vir verantwoordelikheid ontvang.

Wian van den Heever (8E) wat ‘n waardebalkie vir verantwoordelikheid ontvang.

Merietefunksie 2019
  • Alle leerders wat presteer het in aktiwiteite buite skoolverband moet asseblief bewyse van hierdie prestasies by Mev. Swanepoel inhandig voor of op 6 September 2019. Leerders wat in gebreke bly om bewyse in te handig sal geen meriete-erkenning van die skool ontvang nie. Geen laat inhandigings sal ongelukkig aanvaar kan word nie omdat die merieteprogram vasgestel moet word.
Tender: Rekenaar toerusting

Ons rekenaartoerusting in die een sentrum is opgegradeer. Dit is “Thin clients”(“master with two slaves”) om te koppel aan ‘n “server” / bediener in ‘n lokale area netwerk. Geskik vir 27 kliënterekenaars vanaf ‘n bediener. Geen skerms, sleutelborde of muise nie. Belangstellendes kan ‘n aanbod maak by hoof@pnhs.co.za. Vir besigtiging kan ‘n afspraak met Mev. I Kamffer gemaak word by die skool (012 546 6590). Die tender sal sluit op 30 Augustus 2019 om 14H00.

Program vir die week

Maandag, 12 Aug:

  • Graad 12 Rekordeksamen.
  • Koor optrede: ATKV kompetisie, 19H00, L/S Theresapark.
  • Krieket: PNHS 2 v/s Rietondale Secondary, 14H30, weg.
  • Gholf: PNHS 1 v/s Wagpos 2, 14H30, Akasia.

Dinsdag, 13 Aug:

  • Graad 12 Rekordeksamen.
  • PN-Raadvergadering, 14H15, K 19.
  • Krieket: 0/14 v/s HTS Tuine, 14H30, tuis.
  • Sagtebal: Dogters v/s H/S Centurion, 14H30, tuis.
  • Revue optrede: Kaleidoskoop, 19H00 staatsteater. Bus vertrek 13H50 by skool.

Woensdag, 14 Aug:

  • Graad 12 Rekordeksamen.
  • Sagtebal: Seuns 0/14 v/s Tuine, 14H30, tuis.
  • Landloop: Liga 6, 14H30, H/S Oos Moot.
  • PNNK: Toneelaand, 18H00, saal.

Donderdag, 15 Aug:

  • Graad 12 Rekordeksamen.
  • Grafiti Kompetisie, 14H15, binneplein.
  • Krieket: PNHS 0/15 v/s HTS Tuine, 14H30, tuis.
  • Sagtebal: Dogters v/s AHMP, 14H30, tuis)
  • PNNK: Talentaand, 18H00, saal.

Vrydag, 16 Aug:

  • Graad 12 Rekordeksamen.
  • Wetenskap Ekspo, 12H00 – 18H00, UP.
  • Sagtebal: Seuns v/s Wagpos, 14H30, tuis.
  • PNNK: Kultuurfees, 18H00, saal.

Saterdag, 17 Aug:

  • Wetenskap Ekspo, 08H00 – 12H00, UP.
  • Fisiese Wetenskap Lenteskool, 08H00 – 16H00, K 14.
  • Landloop, Gauteng-Noord Kampioenskappe, 08H00, Eldoraigne.
  • Jukskei, liga 1, 09H00, Jukskeipark.
  • Krieket: PNHS 1 v/s HTS Tuine, 09H00, weg.
  • Sagtebal: Dogters v/s Overkruin, 09H00, weg.
  • Skaak: Distrik Tshwane Wes Kampioenskappe, 08H00 – 16H00, Soshanguve East Secondary.

Aflaai aanhangsel

Terug