Omsendbrief 25/2019

Omsendbrief 25/2019

Administratief
July 29, 2019


Geagte ouers
Lief en Leed:

Baie welkom aan Mej. M Bezuidenhout, oud leerder en tans student aan UNISA, wat by ons aansluit tot 2 September vir waarneming by Afrikaans en Engels.

Tennis

25 Julie:

PNHS Seuns 0/15 A v/s Maragon College 0/15A, tuis. PNHS verloor met 41 potte teenoor 26. Geluk aan: Owen Kuhn (7-4) wat sy wedstryd wen. Dit was ons seuns 0/15 se derde ligawedstryd, waarvan hulle twee wen en een verloor.

PNHS 2 v/s Maragon College 1 weg. PNHS verloor met 16 potte teenoor 51. Dit was ons 2de span se vierde ligawedstryd waarvan hulle een wen en drie verloor.

Gholf

22 Julie:

PNHS 1 v/s Midstream 3, Irene gholfbaan. PNHS 1 speel gelykop met 2 wedstryde elk. Geluk aan Ivan Bouwer wat sy wedstryd wen en Dylan McMaster en Matthew Kilfoil wat gelykop speel. Dit was ons eerste ligawedstryd.

PNHS 2 v/s Midstream 4, Irene gholfbaan. PNHS 2 verloor met 3 wedstryde teenoor 1. Geluk aan De Wet Bekker wat sy wedstryd wen. Dit was ons eerste ligawedstryd.

PNHS 4 v/s Oos Moot 2, Akasia gholfbaan. PNHS 4 verloor met 3 wedstryde teenoor 1. Geluk aan Marné Driescher wat haar wedstryd wen. Dit was ons eerste ligawedstryd.

Rugby: Virseker Beker rondte 1: Blou Bulle 3 v/s Limpopo 1
  • PNHS 0/14 A v/s H/S Pietersburg 0/14 A, by H/S Pietersburg. PNHS verloor met 0 - 9.
  • PNHS 0/15 A v/s H/S Ben Viljoe, op Groblersdal. PNHS verloor met 22 – 33.
  • PNHS 1 v/s H/S Pietersburg 1, by Pietersburg. PNHS verloor met 12 – 30.

Al drie ons spanne gee uitstekend rekenskap van hulself onder bitter moeilike omstandighede!

Sagtebal:
Liga 1: Dogters v/s Wonderboom, weg, 27 Julie 2019
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won
Dogters 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A
Uitslag 18 2 5 5 2 6 13 2
Uitslae tot dusver                
Gewen 1 - 0 - 0 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 1 - 0 -
Gelyk 0 - 1 - 0 - 0 -
Liga 1: Seuns v/s Gerrit Maritz, 27 Julie 2018
Skool PN GM PN GM PN GM PN GM
Dogters 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A
Uitslag 19 0 15 1 14 0 10 2
Uitslae tot dusver                
Gewen 1 - 1 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN   PN GM PN   PN  
Seuns 0/14B 0/14B 0/15B 0/15A 0/16B 0/16B 2de 2de
Uitslag     12 8        
Uitslae tot dusver                
Gewen 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - - - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 -
Landloop
Landloop Liga 1: Aflosbyeenkoms, H/S Centurion, 10 Julie 2019

Junior seuns eindig 3de, Senior seuns eindig 4de en Senior dogters eindig 1ste.

Landloop Liga 2: Boys High, 17 Julie 2019
  • Junior dogters: Nelmari Driescher, Marang Mothupi, Marcolaine Kirsch en Ilana Ehlers eindig 8ste in die B-Afdeling, met Marcolaine Kirsch wat die beste vaar met ‘n 32ste plek uit 248 deelnemers.
  • Junior seuns: Jayden Niemann, Carel Greyling, Marco j v Rensburg, Xander Bronkhorst, Nathan Grobler en Janeco Coetzee eindig 2de in die B-Afdeling, met Jayden Niemann wat die beste vaar met ‘n 32ste plek uit 245 deelnemers.
  • Senior Dogters: Joelien Greyling, Saentoné Louw, Abigaile Grobler, Chantal van Aardt, Natasha Sikisi, Carla Bronkhorst, Kaylee Jordaan en Megan Kilfoil eindig 1ste in die B-Afdeling met Kaylee Jordaan wat die beste vaar met ‘n 10de plek uit 255 deelnemers.
  • Senior Seuns: Corné Kruger, Willie van Rooyen, Coenie Kruger, Collin Combrink en Reynecke de Wet eindig 4de in die B-Afdeling met Willie van Rooyen wat die beste vaar met ‘n 11de plek uit 240 deelnemers.
Landloop Liga 3: Sutherland, 24 Julie 2019
  • Junior dogters: Nelmari Driescher, Marang Mothupi, Megan Combrink, Ashley van der Bank, Marcolaine Kirsch en Lenushke van Niekerk eindig 1ste in die B-Afdeling, met Marcolaine Kirsch wat die beste vaar met ‘n 23 ste plek uit 275 deelnemers.
  • Junior seuns: Jayden Niemann, Carel Greyling, Marco j v Rensburg, Xander Bronkhorst, Nathan Grobler en Leander Esterhuizen eindig 1ste in die B-Afdeling, met Xander Bronkhorst wat die beste vaar met ‘n 33ste plek uit 265 deelnemers.
  • Senior Dogters: Joelien Greyling, Saentoné Louw, Abigaile Grobler, Suliena Tafel, Chantal van Aardt, Natasha Sikisi, Carla Bronkhorst, Kaylee Jordaan en Megan Kilfoil eindig 1ste in die BAfdeling met Kaylee Jordaan wat die beste vaar met ‘n 8ste plek uit 255 deelnemers.
  • Senior Seuns: Willie van Rooyen, Coenie Kruger, Collin Combrink, Reynecke de Wet en Renato Snyman eindig 3de in die B-Afdeling met Willie van Rooyen wat die beste vaar met ‘n 9de plek uit 282 deelnemers.
Skaak: PNHS v/s Gerrit Maritz, weg, 25 Julie 2019
  • Seuns 0/15 wen met 4 wedstryde teenoor 2.
  • Seuns 0/17 wen met 4 wedstryde teenoor 2.
  • Seuns 0/19 verloor met 2 wedstryde teenoor 4. Hulle eindig tweede in hul liga.
  • Ons dogters span het reeds hul liga gewen en dring deur na die distrikfinaal wat in Augustus sal plaasvind.
Kultuur
Revue: Tshwane Jeug Kunstefees, Staatsteater, 25 Julie 2019.

Ons revue vertoon uitstekend en verower ‘n A+.

English Evening, 23 Julie 2019, personeelkamer.

Geluk aan die volgende wenners:

Junior Toesprake: Jemma Els (1ste), Maruché Smith (2de) en Wian van den Heever (3de).
Junior Voordrag: Megan Delport (1ste), Nantes Niemand (2de) en Mignon de Klerk en Monique Fourie (3de).
Senior Toesprake: Lize Britz (1ste), Stefan Hennop (2de) en Chené van Deventer (3de).
Senior Voordrag: Reinhardt du Preez (1ste), Kayla Sharpe (2de), Lize Britz en Marco Botha (3de).
Algehele Wenner Lize Britz.

Spesiale Getroue Deelname Toekenning: Stefan Hennop

Akademie
Fisiese Wetenskap: SAICE Water Kompetisie, 13 Julie 2019, Onderstepoort.

Baie geluk aan Marco Botha, Righardt Oliver en Reinhart du Preez wat ‘n ‘n tweede plek behaal in die streeks-kompetisie.

Fisiese Wetenskap: Brugbou, Provinsiale Kampioenskappe, 27 Julie 2019, PNHS.
  • Geluk aan Hansie jv Rensburg, Nicole Renshaw en Andre Croucamp wat ‘n vierde plek behaal uit die 22 deelnemende skole.
  • Henco Meyer, Wian Mostert en Jeandré van der Nest behaal ‘n 17de plek.
Gedrag

Geluk aan:

Geraldine Schoeman (9F) wat ‘n waardebalkie vir lojaliteit ontvang. Charize Pisano (9B) wat ‘n waardebalkie vir respek ontvang.

Merietefunksie 2019
  • Alle leerders wat presteer het in aktiwiteite buite skoolverband moet asseblief bewyse van hierdie prestasies by Mev. Swanepoel inhandig voor of op 6 September 2019. Leerders wat in gebreke bly om bewyse in te handig sal geen meriete-erkenning van die skool ontvang nie. Geen laat inhandigings sal ongelukkig aanvaar kan word nie omdat die merieteprogram vasgestel moet word.
Program vir die week

Maandag, 29 Julie:

  • Akademiese uur: graad 12 (Sleutel 4), 14H15 -15H15.
  • Akademie vir Leerder Ondersteuning “Noorderlig” vergadering, 18H00, Restaurant.
  • Rugby Akademie vergadering, 18H00, personeelkamer.

Dinsdag, 30 Julie:

  • Toetsreeks begin.
  • Akademiese uur: graad 12 (Sleutel 5), 14H15 -15H15.
  • Sagtebal Liga 2: Seuns v/s Akasia, 14H30, weg.
  • Akademie vir Leerder Prestasie, 18H00, Konferensiekamer.

Woensdag, 31 Julie:

  • PN-Raad verkiesing: Terugvoer op Appélle
  • Akademiese uur: graad 8 -12, 14H15 -15H15.
  • Gasvryheidstudie Olimpiade, 14H00, K 66.
  • Landloop: Liga 4: Prestige College, 14H30.
  • Netbal Akademie vergadering, 18H00, personeelkamer.

Donderdag, 1 Aug:

  • Toetsdag.
  • Hokkie: Noord-Vaal Uitspele: 0/15 by Hatfield Christian School (Vertrek 12H00) en 0/16 by H/S Middelburg (Vertrek om 06H00).
  • PN-Raad-verkiesing: opstel van stembriewe.
  • Gasvryheidstudies: Graad 12 restaurantaand, 18H00, restaurant.

Vrydag, 2 Aug:

  • Hokkie: Noord-Vaal Uitspele: 0/15 by Hatfield Christian School (Vertrek 08H00) en 0/16 by H/S Middelburg (Vertrek 06H00).
  • PN-Raad-verkiesing: opstel van stembriewe.
  • Revue: Eight Beats Kompetisie, Krugersdorp, vertrek 13H00 vanaf PNHS.
  • PNNK oudisies, 14H00 – 18H00, saal.
  • Sagtebal: Liga 3: Seuns v/s H/S Tuine, 14H30, tuis.

Saterdag, 3 Aug:

  • Hokkie: Noord-Vaal Uitspele: 0/15 by Hatfield Christian School (Vertrek 08H00) en 0/16 by H/S Middelburg (Vertrek 06H00).
  • Sagtebal: Liga 4: Seuns v/s HTS Tuine, 09H00, weg.
  • “Wees die verskil”- dag, 08H00 – 12H00, PNHS.
  • Jukskei: Skole Dubbels en Trippels toernooi, 09H00, Jukskeipark.
  • Koor: Tshwane Jeug Kunste Fees, vertrek om 15H00 by PNHS.

Aflaai aanhangsel

Terug