Omsendbrief 13/2019

Omsendbrief 13/2019

Administratief
April 15, 2019


Geagte ouers
Wintersport:
PUK 16 Finaal, 12 & 13 April 2019

Ons het hierdie naweek weer ‘n uiters suksesvolle PUK 16 reeks afgesluit. Dankie vir ons leerders se getroue deelname en ons ouers se ondersteuning. Die volledige finale uitslae sal nog volg.

  PN Schoo PN Riebr PN Bekk PN Bekk PN Bekk
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 0 2 0 3 0 1 0 3 0
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 2 - 2 - 2 - 2 -
Verloor 4 - 2 - 2 - 2 - 3 -
Gelyk 1 - 1 - 1 - 1 - 0 -
Posisie 15 - 11 - 7 - 11 - 11 -

Schoo = Schoonspruit / Riebr = Riebeeckrand / Bekk = Bekker
NWU spelers van die wedstryd toekenning: Anika Jacobs (0/14), Chané Flavell (0/15), Marizet Human (0/16), Marli Hurn (2de) en Jeanne Wernick (1ste)

  PN Leeu PN Del PN Oost        
Hokkie 1ste 1ste 1ste 1ste 1ste 1ste        
Seuns 1 0 2 1 1 2        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 4 - 4 -        
Verloor 1 - 1 - 0 -        
Gelyk 0 - 0 - 2 -        
Posisie 5 - 5 - 5 -        

Leeu = Leeuenhof Akademie / Del = Delmas / Oost = Oosterland

  PN Leeu PN Leeu PN Vryb PN Riebr PN Vryb
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Netbal 11 7 12 23 14 15 9 21 23 24
Uitslae tot dusver                    
Gewen 4 - 4 - 3 - 2 - 3 -
Verloor 0 - 0 - 2 - 3 - 2 -
Gelyk 1 - 1 - 0 - 0 - 0 -
Posisie 5 - 2 - 3 - 6 - 3 -

Leeu / Leeuenhof Akademie / Vryb = Vryburg / Riebr = Riebeeckrand
NWU spelers van die wedstryd: Marang Mothupi (0/14)

  PN Piet R PN Piet R PN Volks PN Piet R PN Pion
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Rugby 24 12 21 20 21 12 20 12 43 25
Uitslae tot dusver                    
Gewen 4 - 4 - 1 - 5 - 4 -
Verloor 1 - 1 - 4 - 0 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Posisie 3 - 3 - 15 - 1 - 3 -

Bekk = Bekker / Leeu = Leeuenhof / Overv = Overvaal / Vryb = Vryburg
NWU spelers van die wedstryd: Lucien Groenewald (0/14), Donovan van Eeden (0/15) en Wessel Roos (2de)

  • Skaak: Eindig 7de uit die 16 skole.
  • Gholf: Geluk aan Dillan McMaster, Ivan Bouwer en Leigh Loots wat almal hulle wedstryde wen. Ons is die verdedigende kampioen en eindig gelyk eerste met H/S Wolmaransstad en met ‘n uittel met die vierde speler se telkaarte word ons in die 2de plek geplaas. Baie geluk aan ons gholspan met ‘n puik prestasie.
Hokkie Pretoria Stadsbeker vir Groot Skole: Liga 1: PNHS v/s Southdowns,10 April 2019, weg
  PN South PN South PN South PN South PN South
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 3 3 0 4 1     0 1
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 1 - 1 - - - 0 -
Verloor 1 - 0 - 0 - - - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Skaak:
Liga 1: PNHS v/s HTS Tuine, 9 April 2019, weg
  PN HTST PN HTST PN HTST PN HTST    
Skaak 0/15A 0/15A 0/17A 0/17A 0/19A 0/19A Dogters Dogters    
  4 2 4.5 1.5 4 2 4.5 1.5    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 1      
Verloor 0 - 0 - 0 - 0      
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0      
Liga 2: PNHS v/s Akasia, 10 April 2019, weg
  PN Ak PN Ak PN Ak PN Ak    
Skaak 0/15A 0/15A 0/17A 0/17A 0/19A 0/19A Dogters Dogters    
  2 4 3 3 2 4 5 1    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 2      
Verloor 1 - 0 - 1 - 0      
Gelyk 0 - 1 - 0 - 0      
Tennis

9 April

PNHS Dogters 0/15 A v/s Pretoria Girls High, weg. PNHS wen met 40 potte teenoor 27. Geluk aan: Anke Stolz (8-3), Lenushke van Niekerk (8-3) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons dogters 0/15 se eerste ligawedstryd.

Sport buite skoolverband
  • Geluk aan Caelum de la Porte wat op die Suid-Afrikaanse Lewensredding Kampioenskappe in Port Elizabeth ‘n brons medalje verower.
  • Geluk aan Anneri Bezuidenhout wat by die Great North Kickboxing Kampioenskappe 1 goue en 2 silwer medaljes verower.
Leierskap
  • Geluk aan Brandon Lemmer wat as nuwe VLR-lid by 9E aangewys is.
Akademie Skakeling: Toeskouer gedrag by sportbyeenkomste

Geagte ouers neem asseblief kennis van ons beleid op Akademies, Kurrikulêre- en Buitekurrikulêre Aktiwiteite wat op ons webwerf beskikbaar is. In besonder pg. 2 waar bogenoemde onderwerp in detail bespreek word. Daar kan nie toegelaat word dat toeskouers se gedrag vir die skool, ons kinders en gemeenskap ooit ‘n verleentheid word nie. Neem asseblief kennis dat in gevolge die regulasies op Veiligheid en Sekerheid by skole pg. 5 (1), (2) en (3) kan enige persoon toegang tot die skool geweier word deur die Hoof. Ongelukkig moes daar verlede week twee waarskuwings in hierdie verband noodgedwonge uitgereik word. Ons vra ons toeskouers om hierdie ongemaklike situasie te voorkom deur altyd onberispelik te wees in hul gedrag en ten alle tye ‘n voorbeeld vir ons kinders te wees.

Pos: Fasiliteitsbestuurder by PNHS

Geagte ouers neem asseblief kennis dat Mnr. Engelbrecht bedank het as Fasiliteitsbestuurder by PNHS. Met hierdie pos wat nou vakant raak, het die Beheerliggaam dit goed gedink om die pos binne ons eie gemeenskap te adverteer per omsendbrief. Hierdie is ‘n beheerliggaamaanstelling en die salarispakket is ‘n insluitende pakket van R 186 582 per jaar. Belangstellendes kan aansoeke rig vir aandag: Die Hoof. Heg asseblief ‘n CV aan. Aansoeke kan elektronies gestuur word aan: [email protected] of per hand ingedien word by ons navraetoonbank. Sluitingsdatum vir aansoeke is Dinsdag, 23 April 2019 om 14H00. Posaanvaarding sal wees vir Maandag, 6 Mei 2019 of soos onderhandel.

Karnaval 3 Mei 2019

Soos u weet is ons Karnaval jaarliks ‘n hoogtepunt op ons kalender. Hierdie jaar is geen uitsondering nie en beloof om selfs verlede jaar se rekordgetalle te oortref.

  • Ons gaskunstenaars hierdie jaar is: Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Dewald Wasserfall en Monique Steyn. Om hierdie kunstenaars almal op een aand op ‘n verhoog te hê is ‘n belewenis wat nie gemis kan word nie. Kaartjies vir hierdie konsert is reeds vrygestel en kos slegs R 100-00 per kaartjie.
  • Daar sal weer ‘n mallemeule wees met spesiale pakette vir Vrydagmiddag en Vrydagaand. Hierdie pakette is by die skool beskikbaar. Pakette vir Vrydag 10H00 – 14H00 is beskikbaar teen R 200-00 en vir Vrydagaand van 17H00 – 22H00 is beskikbaar teen R 250-00.
  • Ons kompetisieboekies is ook vrygestel. Kaartjies kos R 10-00 elk en reuse pryse kan gewen word met die trekking tydens die konsert: 1ste prys R 4000-00, 2de prys R 2500-00, 3de prys R 2000-00, 4de prys R 1000-00 en 5de prys 500-00.
  • Stalletjies vir verkope is ook beskikbaar teen R 1000-00 per stalletjie vir Vrydag. Belangstellendes kan skakel met Mev. A Pieterse by 012 546 6590 of per e-pos by: [email protected]

Ons wil weereens ‘n beroep op u as ouers doen om ons te ondersteun om weer ‘n reuse sukses van hierdie jaar se Karnaval te maak.

Program vir die week

Maandag, 15 April:

  • Graad 12, Sleutel 4, Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Oueraand, 18H00, saal.
  • Noorderkruin Kunste Fees inskrywings maak oop, Mej. A Delport, K 84.

Dinsdag, 16 April:

  • Kyknet: Sing in Harmonie opname by PNHS, 10H00.
  • Graad 12, Sleutel 5, Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Dogters 0/15A v/s Monument, 14H30, Pretoria-Noord Klub.
  • Hokkie: Liga 2 v/s Sutherland, 14H30, weg.

Woensdag, 17 April:

  • Akademiese uur graad 8 - 11, 14H15 – 15H15.
  • Interne Vasvrae, 14H00, Afrikaanse klasse.

Donderdag, 18 April:

  • Hokkie spanne Astro oefening, 15H00 – 18H00, TUT.

Vrydag, 19 April:

  • Vakansiedag: Goeie Vrydag.

Maandag, 22 April:

  • Vakansiedag: Gesinsdag.

Aflaai aanhangsel

Terug