Omsendbrief 8/2019

Omsendbrief 8/2019

Administratief
February 25, 2019


Geagte ouers
Atletiek
Naboomspruit, 15 Februarie 2019

Baie dankie aan al ons atlete, toeskouers en geesgroep wat onder moeilike omstandighede met hulle deelname ‘n besondere dag vir ons skool geskep het.

Uitslag:

TITEL PUNTE
Midstream College: 2471
H/s Centurion: 2368
H/s Eldoraigne: 2354
H/s Overkruin: 2309
H/s Akasia: 1983
H/s Pretoria-Noord: 1776
H/s Sutherland: 1745
H/s Brits: 1632

1e Plekke: Luché Els (100MH), Ryan Cilliers (Sg), Sherwarn Noise (110MH), Kyle Engelbrecht (Vs & Hs), Jeandré Venter (Sg), Megan Hulme (Sg) en Anmari Malan (Sg).

2e Plekke: Hendrik Badenhorst (400M), Jarred Enslin (100M & 200M), Sherwarn Noise (400MH), Nathan van Wyk (Gs), Jadon O’Neill (Sw), Keano Geldenhuys (Sw), Henk Fick (Sg), Megan Hulme (Sg) en Taryn Hayes (Sw).

3e Plekke: Franco Cohen (100M), Lourens du Plessis (Sw), Amberlee Sutherland (Gs & Sg), Kayla Sauer (Gs), Rico Nel (800M & Hs), Keano Geldenhuys (Gs), Danica Grobler (300MH), Luché Els (Vs) en Seuns 0/16 aflos.

Baie geluk aan Kyle Engelbrecht wat die trofee vir Beste Prestasie Seuns Spronge verower met ‘n afstand van 5,74M en 1012 ABSA punte in die 0/14 verspring.

Distrik Kampioenskappe, 22 Februarie 2019, HTS Tuine
  • 1ste Plekke: Kyle Engelbrecht (Vs), Marcolaine Kirch (3000M), Amberlee Sutherland (Gs, Sw & Sg), Ryan Cilliers (Sg).
  • 2de Plekke: Kyle Engelbrecht (Hs), Abigaile Grobler (3000M) en Lourens du Plessis (Sw).
  • 3de Plekke: Abigaile Grobler (1500M).
  • Hierdie atlete sal nou op 8 en 9 Maart 2019 aan die Gauteng Kampioenskappe op Pilditch deelneem.
Tennis:

15 Februarie: PNHS 1 dogters v/s H/s Zwartkop 1 weg. PNHS verloor met 15 teenoor 52 potte. Dit was ons 1ste span se vierde ligawedstryd waarvan hulle een wen en drie verloor.

Wintersport: PUK 16: Poelwedstryd 1: H/S Delmas, 22 Februarie 2019 (weg)
  PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 5 0 6 0 4 2 0 1 5
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 0 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
  PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
Hokkie 1ste 1ste ——— ——— ——— ——— ——— ——— ——— ———
Seuns 3 0                
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - - - - - - - - -
Verloor 0 - - - - - - - - -
Gelyk 0 - - - - - - - - -
  PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Netbal 25 2 19 3 39 4 19 9 47 8
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -

(Vriendskaplik)

  PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
  0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B ——— ——— ——— ———
Netbal - - 24 0 28 1 - - - -
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 1 - 1 - - - - -
Verloor 0 - 0 - 0 - - - - -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - - -
  PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Rugby 26 10 64 0 14 51 27 5 10 0
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 0 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
PUK 16: Skaak

PNHS 1 v/s Delmas 1. PNHS 1 wen met 14 1⁄ 2 wedstryde teenoor 5 1⁄ 2 . Geluk aan: Hannes Bothma, Zander Seymor, Sumarie Koen, Xander Bronkhorst en André Lamusse wat beide rondtes wen.

Leierskap: Junior Stadsraad

Baie geluk aan Duhan Christie wat verkies is as verteenwoordiger tot die Junior Stadsraad van Pretoria.

Kultuur: Raakvat Redenaars, 12 Februarie 2019

Baie geluk aan die volgende redenaars wat interne wenners was en nou die skool by die ATKV redenaars gaan verteenwoordig:

Juniors Voorbereid: (1) Maruché Smith, (2) Anouk J v Rensburg, (3) Owen Kuhn, (4) Eleni Triffyllis, (5) Hesmari Scholtz.

Juniors Onvoorbereid: (1) Carindie Venter, (2) Janeco Coetzee, (3) Shanty Ehlers. (4) Monika Vos, (5) Jandré Malan.

Seniors Voorbereid: (1) Anri Louw, (2) Kristen Smith, (3) Ciska Botha, (4) Gerco Snyman, (5) Stefan Hennop.

Seniors Onvoorbereid: (1) Anneri Basson, (2) Lize Britz, (3) Renata de Beer, (4) Melisha Uys, (5) Kayla Sharpe.

Beheerliggaam Tussenverkiesing, 13 Maart 2019

Geagte ouers neem asseblief kennis dat daar drie vakante portefeuljes op die Beheerliggaam is vanweë ouers wie se kinders verlede jaar gematrikuleer het. Die tussenverkiesing om hierdie portefeuljes te vul sal plaasvind op 13 Maart 2019 om 18H00 in die skoolsaal. Indien daar nie ‘n kworum is nie sal die volgende verkiesing plaasvind op 2 April 2019 om 18H00 in die skoolsaal.

Ingenieurs verslag H/S Pretoria-Noord

Geagte ouers neem asb. kennis dat na aanleiding van die hartseer gebeure by H/S Driehoek en op versoek van ons versekeraars het die Beheerliggaam ‘n ingenieurs verslag verkry rondom die veiligheid van ons skoolgeboue. Die strukturele verslag dui aan dat ons geboue veilig is en slegs kosmetiese verbeterings word aanbeveel.

Program vir die week

Maandag, 25 Februarie:

  • Swem: D-bond Interhoër, 14H00, Hilcrest.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H00, restaurant.

Dinsdag, 26 Februarie:

  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H00, restaurant.
  • Tennis: PNHS 2 v/s H/S Hendrik Verwoerd, 14H30, Pretoria-Noord tennisklub.
  • Hokkie: A-spanne Astro oefening, TUT. Busse vertrek 14H00 en terug by PNHS om en by 18H00.

Woensdag, 27 Februarie:

  • Toetsdag
  • Akademiese uur, 14H00 – 15H00, graad 8 -11.
  • Tennis: PNHS 1 v/s Zwartkop, 14H30, weg.
  • Interne Vasvrae, 14H00, Afrikaanse personeel.
  • Tennis: PNHS 1 v/s Menlopark, 14H30, Pretoria-Noord tennisklub.

Donderdag, 28 Februarie:

  • Toetsdag
  • Graad 12: Akademiese uur, sleutel 3, 14H15 – 15H15.
  • Interne Debat, 14H30, saal.
  • Gasvryheidstudies: Graad 12 restaurantaand, 18H00, restaurant.

Vrydag, 1 Maart:

  • Saaidag / Kreefdag. R 10-00 vir liefdadigheid en dra ‘n snaakse hoed.

Saterdag, 2 Maart:

  • PUK 16 Poelwedstryd 2, PNHS v/s H/S Oosterland, 09H00, tuis.

Aflaai aanhangsel

Terug