Welkom by PNHS

"Voor in die Wapad brand 'n lig"

Kontak ons

Werksopdragte vir Korona Virus (Covid-19) Inperkingstyd

Nuutste Artikels en Omsendbriewe


Omsendbrief 14/2020

Administratief
May 01, 2020

Na aanleiding van die beweeg na vlak 4 inperking soos aangekondig deur die president en gisteraand se perskonferensie deur die Minister van Basiese Onderwys wil ons graag die volgende inligting met u bevestig


Lees meer

Spesiale brief aan Ouers/2020

Administratief
April 23, 2020

Daar bestaan tans baie onsekerheid binne die onderwyssektor. Ons weet nie wanneer die skole gaan heropen nie, ons weet nie hoe verlore tyd ingehaal gaan word nie, ons weet nie wat die datums van die volgende kwartale gaan wees nie, ens. Ons weet wel dat die res van 2020 ʼn ontwrigte skooljaar gaan wees, ouers en besighede geldelike verliese gaan lei en bes moontlik gaan sukkel om skool- gelde te kan betaal.


Lees meer


Sien alle artikels

Jaarprogram

Jaarprogram Kwartaal 1 - 4 2020


Afdelings


Akademie

Akademie is ons trots en ook die fundamentele basis waarop PNHS sy leerders vir die toekoms voorberei. Ons is aangewys as Distrik D15 se Top kwaliteit onderrigskool van 2018.

Sien meer


Sport

'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees - PNHS kraai koning op die sportveld.

Sien meer


Kultuur

PNHS se kultuur is aan die brand, met 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir elke kultuurliefhebber.

Sien meer


Personeel

PNHS spog met topklas personeel waarop ons baie trots is.

Sien meer


Beleide

Druk hier om die nodige dokumentasie te besigtig. Kontak gerus die skool vir verdere navrae.

Sien meer


Finansies

Druk hier vir inligting rondom die finansiële kantoor.

Sien meer


Nuwe inskrywings

PNHS kan nie wag om jou deel te maak van ons wenspan nie. Hou hierdie spasie dop vir die nuutste inligting rondom inskrywings en departementele vereistes en datum.

Meer oor ons

Hoërskool Pretoria-Noord is ‘n enkelmedium skool geleë aan die voet van die Magaliesberg in die noorde van Pretoria. Dit is hier waar Mnr. C.J.C. Driescher aan die stuur staan van ‘n goed geöliede skip met ‘n uiters bekwame personeelgroep en meer as 1000 leerders.

Die skool het in 1943 sy deure geopen en het sederdien duisende leerders gehelp vorm en ontwikkel om as suksesvolle jong volwassenes die grootmenswêreld te betree.

PNHS fokus op vier hoofpilare, akademie, sport, kultuur en leierskap en streef daarna om ons vyf waardes elke dag uit te leef: lojaliteit, integriteit, verantwoordelikheid, eerlikheid en respek.

Sien meer